RESEP: “Linguine Frikkadelle”
Bestanddele: Pasta: 400 g koekmeel 4 ekstra groot Nulaid eiers Tamatiesous-frikkadelle: 600 g Karan Beef maer maalvleis Roosmaryn-kruiesout en peper 2 blikkies gekapte tamaties 2 E Basiliekruidpesto (maak jou eie: 1 pakkie basiliekruidblare, 1 toontjie knoffel,½ K olyfolie, 2 E gemaalde amandels, 2 E gerasperde Parmesaankaas – meng alles tot ‘n fyn pasta met ‘n …









