RESEP: Soutribbetjie en mosterdkappok
Seisoen 1: Episode 9 Bestanddele vir die ribbetjie 1 x geknakte lam- of skaaprib – goed gesout Dun doek soos ‘n moeseliendoek tou om vas te maak voor ‘n waaier Só maak mens met die ribbetjie Sout die ribbetjie goed aan beide kante. Dit moet wit van die sout wees. Draai dit goed toe met …
