RESEP: Maklike gebakte souskluitjies
Bestanddele: 1 k bruismeel 1/2 t sout 60 ml (4 E) botter 100 ml suiker 1 ekstra groot eier 1/2 k melk Sous: 2 k kookwater 1/2 k suiker 2 t fyn kaneel 1 t sout 3 E botter kaneelsuiker vir sprinkel Metode: Meng die bruismeel en sout. Vryf met jou vingerpunte die botter in …
RESEPTEBOEK post
Kry nou jou eie DIE ROOITAMATIE STORIE: Van huiskos tot prentjiekos! Vermy die bondels en skouers skuur in die winkels en kry nou die my boek gereed vir Kersfees, netjies toegedraai, geteken en geboodskap namens jou afgelewer binne 2-3 dae by die naaste Postnet! R390 posgeld en verpakking ingesluit.E-pos bestellings na renette@rooitamarie.co.za
RESEP: Broccoli-sop met sjerrie
Bestanddele 1 heel broccoli of 1 pak broccoli-stukke 1 ui, fyn gekap First Choice botter 1 potjie hoenderaftrekseljellie 500 ml kookwater 250 ml First Choice room 3 E sjerrie sout en swartpeper Metode Breek die broccolistukke klein en was dit goed. Braai die ui in die botter net sag en voeg die broccoli daarby. Braai …

