Renette Vosloo
Indien jy wil hê dat ek 'n persoonlike boodskappie in jou boek moet skryf, kan jy net die instruksies weergee in die onderstaande vorm.
Ek lewer af by jou naaste
Postnet winkel.
Die prys per boek is
R390 en dit sluit die aflewering daarvan in.