'n Voorsmakie...

Renette Vosloo

Indien jy wil hê dat ek 'n persoonlike boodskappie in jou boek moet skryf, kan jy net die instruksies weergee in die onderstaande vorm.

Ek lewer af by jou naaste Postnet winkel.
Die prys per boek is R390 en dit sluit die aflewering daarvan in.

Bestel jou boek hier...


VOLG ROOITAMATIE OP SOSIALE MEDIA

Ek verafsku gemorspos en deel sporadies resepte en wenke vir jou huis en tafel.