Renette Vosloo

Kontak my indien jy dalk 'n produk of diens het, waarmee ek 'n sinergie kan opbou en as produk-ambassadeur kan optree.
Ek doen demonstrasies en motiveringspraatjies.
Ek en my man, Mielie, kom draai ook graag as sjefs by jou huis.

Gesels met my...

Ek is bedrywig in Pringlebaai. Kom eet saam!

Bestel jou boek hier...


VOLG ROOITAMATIE OP SOSIALE MEDIA

Ek verafsku gemorspos en deel sporadies resepte en wenke vir jou huis en tafel.