Renette het 'n Thundafund projek geloots om 'n droom van haar te bewaarheid.
SKAKEL NA DIE PROJEK:
Jy kan nou ook deel wees van die produksiespan wat help om hierdie boek 'n werklikheid te maak en as jy wil, kan jy nog sommer 'n getekende boek, VAN HUISKOS TOT PRENTJIEKOS, by jou huis afgelewer kry!
Hier is hoe jy kan deel wees deur ook te belê in die boek.
Renette wil graag hê jy moet deel wees van haar kosboek.
Indien jy R100 belê:
Hierdie bydrae kry vir jou 'n digitale resep van ons legendariese Tamatie Espresso soppie, asook jou naam gepubliseer in ons vriendelys van mense wat hierdie droom 'n werklikheid help maak het.
Indien jy R300 belê:
Hierdie bydrae kry vir jou 'n digitale weergawe van die boek, asook jou naam gepubliseer in ons vriendelys wat hierdie droom help werklikheid word het.
Indien jy R500 belê:
Een van die eerste gedrukte eksemplare sal met n persoonlike boodskap by jou afgelewer word, en jou naam sal gedruk wees op 'n bedankibgsblad as gewaardeerde ondersteuner wat die droom help bewaarheid het.
Indien jy R1 000 belê:
Twee van die eerste eksemplare, een met 'n persoonlike boodskap aan jou, sal by jou afgelewer word, en jy sal die volledige boek ook digitaal ontvang. Jou naam word in die boek op ons bedankingsblad gedruk as gewaardeerde ondersteuner wat die droom help bewaarheid het.
Indien jy R25 000 belê:
Vir hierdie bydrae, kom Mielie en Renette 'n heerlike ete en kookdemonstrasie en 5 gang ete met wyn by jou huis vir tot 12 gaste doen. Jy kry 'n getekende eksemplaar van die boek en jou naam word op die bedankingsbladsy gedruk, asook gelys in ons vriendelys wat die droom help realiseer het.
1
2
3
4
5
TUISBLAD
Sed velit congue viverra. Sed porta mattis luctus. Curabitur feugiat pharetra sem eu
DIE REEKS
Tortor, eget ornare urna. Duis varius tellus eros. Donec odio arcu, rutrum ac rutrum eget, bibendu
DIE BOEK
DIE GASTEHUIS
KONTAK ONS