Maand: Julie 2019

Linguine Frikkadelle

RESEP: “Linguine Frikkadelle”

Bestanddele: Pasta: 400 g koekmeel 4 ekstra groot Nulaid eiers  Tamatiesous-frikkadelle: 600 g Karan Beef maer maalvleis Roosmaryn-kruiesout en peper 2 blikkies gekapte tamaties 2 E Basiliekruidpesto (maak jou eie: 1 pakkie basiliekruidblare, 1 toontjie knoffel,½ K olyfolie, 2 E gemaalde amandels, 2 E gerasperde Parmesaankaas – meng alles tot ‘n fyn pasta met ‘n …

RESEP: “Linguine Frikkadelle” Read More »

Brood-en-Botterpoeding

RESEP: Mikrogolfoond Brood-en-Botterpoeding

Bestanddele: 4 snytjies ouerige brood, met korsies, of Croissants, in klein brokkies gebreek 3 groot Nulaid eiers 4 E suiker 5 ml vanieljegeursel of saadjies van ‘n halwe vanieljepeul 4 teelepels Isabel’s appelkooskonfyt 100 ml First Choice room 80 g First Choice botter, gesmelt Opsioneel:  bosbessies of pitlose rosyntjies versiersuiker vir bestuiwing roomys of vla …

RESEP: Mikrogolfoond Brood-en-Botterpoeding Read More »

RESEP: Huispizza

Voorverhit die oond tot sy hoogste bakstelling, 220-240 grade Celcius. Kry vir jou ‘n geperforeerde pizzapan en sprinkel dit met koekmeel. Die koekmeel sal bietjie brand en die pizza daardie outentieke houtoondsmaak gee. Indien jy nie die effek wil hê nie, kan jy die pan net goed smeer met olyfolie.  Bestanddele: 1 kg supermark-brooddeeg  (of maak …

RESEP: Huispizza Read More »